Program
-
Die program vir 2012 word op 18 Julie 2012 bekend gestel.
Hou hierdie bladsy dop vir die nuutste verwikkelinge op jou feesprogram!
Stuur vir ons voorstelle van al die kunstenaars of produksies wat jy graag in 2012 by die fees wil sien na bernice@gariepkunstefees.co.za
Ons nooi ook graag alle opkomende kunstenaars uit om aansoek te doen om op te tree by die fees. Kry nou jou aansoekvorm op die webblad.
Die program vir 2012 word op 18 Julie 2012 bekend gestel.
Hou hierdie bladsy dop vir die nuutste verwikkelinge op jou feesprogram!