Gariepfees

Stuur vir ons voorstelle van al die kunstenaars of produksies wat jy graag in 2012 by die fees wil sien na bernice@gariepkunstefees.co.za
Ons nooi ook graag alle opkomende kunstenaars uit om aansoek te doen om op te tree by die fees. Kry nou jou aansoekvorm op die webblad.

Hoofverblyfborge

  • Airport Hotel



    Mc Dougalstraat 27
    Kimberley

    Tel: 053 802 7980

    Faks: 053 802 7981

    horseshoeadmin@lantic.net

    www.airporthotelkby.co.za

    Tarief:

    Kamer: R 425.00 sonder ontbyt
    Enkel: R485.00 B&B
    Dubbel: R550.00 B&B

    Ingesluit:

    Ons kamers is goed toegerus en gemaklik. Elke kamer het 'n moderne badkamer met 'n groot stort, lugversorging, uitgesoekte DSTV kanale en internet konneksie. Verskeie tipe kamers beskikbaar, ook familie kamers. Tee/koffie fasiliteite beskikbaar. Alle kamers is nie-rook. Ontbyt word bedien by die Horseshoe Inn op dieselfde perseel.

    Ontbyt: Soos aangedui

    Algemeen:

    Naby sakekern, feesterrein en N12

  • Horseshoe Inn



    H/v McDougallstraat en Memorialweg
    Kimberley 8301

    Tel: 053 832 5267

    Faks: 053 832 5267

    horseshoeadmin@telkomsa.net

    www.horseshoeinn.co.za

    Tarief:

    Kamer: N.v.t
    Enkel: R340.00
    Dubbel: R370.00

    Ingesluit:

    Elk van ons 56 kamers en 2 ruim woonstelletjies is ontwerp met maksimum gemak in gedagte. Ons kan 168 gaste akkommodeer. Ons vriendelike personeel sal verseker dat u persoonlike diens ontvang. Lugversorging, en-suite badkamer met stort, TV met M-Net, tee/koffie fasiliteite in elke kamer.

    Ontbyt: R45.00

    Algemeen:

    Ons is naby inkopiesentra asook 'n gemaklike afstand vanaf die feesterrein.

  • Protea Hotel Kimberley



    West Circularstraat
    Groot Gat Kompleks
    Kimberley 8301

    Tel: 053 802 8200

    Faks:

    gm@phkimberley.com

    www.proteahotels.com/kimberley

    Tarief:

    Kamer: Op Aanvraag
    Enkel: Op Aanvraag
    Dubbel: Op Aanvraag

    Ingesluit:

    Protea Hotel Kimberley is ‘n luukse 4 ster hotel, gebou op die rand van die bekende Kimberley Groot Gat. Die hotel bied 94 luukse kamers, almal en-suite met lugversorging, tee/koffie fasiliteite, LCD TV met DSTV en hoë spoed internetkonneksie. Familiekamers is ook beskikbaar.

    Ontbyt: R145.00

    Algemeen:

    Baie besienswaardighede. Naby die feesterrein geleë.

Ons beveel ook die volgende verblyfinstansies aan

  • 44 Villa Palma Gastehuis


    Carringtonweg 44
    Memorial Road Area
    Kimberley 8301

    Enkel: R540.00
    Dubbel: R740.00
    Kinders bo 8: R200.00 p/kind

    Ontbyt: Ingesluit

    T:  082 789 2887
    F:  053 832 9945
    E-pos:  44villapalma@kimcity.co.za

    Luukse 4 ster verblyf naby die monument/sirkel.
    Kaarte welkom. Veilige parkering.
    Privaat sitkamer, eetkamer, kombuis.
    Sitkamer het DSTV en kaggel.  Swembad, braaiarea (maks 6 mense). 
    En-suite kamers toegerus met:
    Lugversorgers, elektriese komberse, koffie/tee, hotel-bouquet TV.

  • Aletheim Gastehuis


    Milnerstraat 59
    Belgravia Kimberley 8301

    AA-Gradering: Highly Recommended & Superior

    Enkel: 485.00
    Dubbel: 550.00

    Ontbyt: Uitgesluit

    T: 053 832 1907
    S: 082 553 1366
    F: 086 497 7075
    E-pos: aletheimguesthouse@gmail.com

    Webblad: www.aletheim.co.za

    Ons kamers is gerieflik met lugreëling, DSTV, veilige privaatparkering en kontrole motorhuis. Ons is ook naby die feesterrein geleë; ongeveer 1km.

  • At Judy's Guesthouse


    Zambezistraat 3
    Rhodesdene
    Kimberley 8301

    Enkel: 450.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 082 051 5007

    Uniek en in 'n stil buurt geleë.

  • Australian Arms Guest Lodge


    Groot Gat Kompleks
    Kimberley 8301

    Enkel: R580.00
    Dubbel: 700.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 832 1526
    S: 086 546 4789
    E-pos: info@australianarms.co.za
    Webblad: ww.australianarms.co.za

    Ons kamers is gerieflik met DSTV, minibar & lugreëling. Ons is ook naby die feesterrein geleë.

  • Belgravia Bed & Breakfast


    Elsmerestraat 10
    Belgravia
    Kimberley 8301

    Enkel: R460.00
    Dubbel: R580.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 832 8368
    S: 082 224 3605
    E-pos: belgraviabb@absamaill.co.za
    Webblad: www.belgraviabb.co.za

    Alle inligting op ons webblad.
    Ons is ook binne loop-afstand van die feesterrein.

  • Bell-Lu Gastehuis


    Milnerstraat 63
    Belgravia
    Kimberley 8301

    Enkel: R350.00
    Dubbel: R400.00

    Ontbyt: Uitgesluit
    R50.00 per persoon

     

    T: 083 738 1120
    E-pos: bell-lu@telkomsa.net
    Webblad: www.bell-lu.com

    Ons gastehuis is al jare lank gewild onder uitstallers, kunstenaars en besoekers.

  • Bishops Lodge Selfsorg


    Bishopslaan 9
    Kimberley 8301

    Kamers vanaf: R600.00 per nag

    Ontbyt: Uitgesluit
    R65.00 per persoon

    T: 053 831 7876
    F: 053 831 7479
    E-pos: bishops@global.co.za
    Webblad: www.bishopslodge.co.za

    Ons kamers is gerieflik met ‘n dubbel bed, lugreëling, plasma TV en 11 kanale asook en-suit badkamer.


    Ons is ook loop afstand vanaf die feesterrein.

  • Carrington Lodge

     

    Enkel: R475.00
    Dubbel: R550.00

    Ontbyt: R55.00 per volwassene

    T: 053 831 6448
    F: 053 833 5012
    S: 082 876 3990
    E-pos: admin@carringtonlodge.co.za
    Webblad: www.carringtonlodge.co.za

    Ons kamers is gerieflik met en-suite badkamers, lugverkoeling en yskaste,  koffie-maak geriewe en elk het ‘n private ingang. Veilige  parkering binne die perseel.
    Ons is loopafstand vanaf die feesterrein.

  • Cullinan Gastehuis


    Lyndhurststraat 6
    SSK
    Kimberley 8301

    Enkel: R390.00
    Dubbel: R490.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 831 8060
    F: 086 658 5263
    E-pos: cullinan@telkomsa.net

    Ons kamers is gerieflik met koffie & tee fasiliteite, lugreëling, M-Net, DSTV, yskas, ten volle gelisensiërd, kontinentale ontbyt, veilige parkering.

    Loopafstand vanaf feesterrein.

  • Dankie Pa Gastehuis

    AA Gradering: Highly Recommended

    Harveystraat 1
    Rhodesdene
    Kimberley 8301

    Enkel: R440.00
    Dubble: R500.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 861 1313
    F: 053 861 1313
    E-pos: dankiepa@telkomsa.net
    Webblad: www.dankiepa.co.za

    Ons het 11 en-suite kamers, met DSTV en veilige parkering. Braai-geriewe op bespreking.
    Meeste kredietkaarte word aanvaar.
    ‘n Gemaklike afstand van die feesterrein af.

     

  • Eden Guesthouse


    Yentestraat 32
    Hadisonpark
    Kimberley 8301

    Enkel: R390.00
    Dubbel: R480.00

    Ontbyt: Uitgesluit

    T: 053 861 3057
    F: 053 861 3057
    S: 082 463 0696
    E-pos: edenguesthouse@vodamail.co.za
    Webblad: www.wheretostay.co.za/eden

    Ons kamers is gerieflik en toegerus met yskaste, mikrogolfoonde, Koffie/tee fasiliteite. Eie badkamer, handdoeke, kleur-TV.
    Veilige parkering.
    Ons is ook naby die feesterrein geleë.

  • Edgerton Guest House


    Edgertonstraat 5
    Belgravia
    Kimberley 8301

    Enkel: R595.00
    Dubbel: R750.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 831 1150
    F: 053 831 1150
    E-pos: edgerton@mweb.co.za
    Webblad: www.edgertonhouse.co.za

    Ons kamers is gerieflik met en-suite badkamers, tee & koffie fasiliteite, ‘n groot swembad met braaiarea wat enige tyd gebruik mag word.

    Ons is ook naby die feesterrein geleë.

     

     

     

  • Falco's Rest

    Schmidtsdriftstraat 9B
    Rhodesdene
    Kimberley 8301

    Enkel: R450.00
    Dubble: R550.00

    Ontbyt: Uitgesluit

    T: 053 861 4775
    F: 053 861 4772
    S: 079 490 7658
    E-pos: rapsure@mweb.co.za  

    Ons kamers is gerieflik met lugreëling, handdoeke, koffie en tee fasiliteite.

  • Garden Court Kimberley


    Du Toitspanweg 120
    Kimberley 8301

    Kamers: R849 per nag (week)
    Kamers: R619 per nag (naweek)

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 833 1751
    F: 053 832 1814
    E-pos: kimberleyreservations@southernsun.com
    Webblad: www.southernsun.com

    Ons kamers is gerieflik met DSTV, lugreëling, tee/koffie fasiliteite, kluis, bad/stort.
    Ons is ook baie naby die feesterrein geleë.  

     

     

  • Greatbatch Gastehuis


    Edgertonstraat
    Belgravia
    Kimberley 8301

    Enkel: R400.00
    Dubbel: R500.00

    Ontbyt: Uitgesluit

     

    T: 053 832 1113
    F: 086 600 3964
    E-pos: greatbatch@kimberley.co.za
    Webblad: www.greatbatchguesthouse.co.za

    Ons kamers is gerieflik met DSTV, lugreëling, tee en koffie fasiliteite.
    Ons is in ‘n stil en rustige omgewing geleë sowat 2-3 km vanaf die feesterrein.

  • Hadison Park Guest House

     

    Enkel: R280.00
    Dubbel: R350.00

    T: 053 861 5929
    F: 053 861 5929
    E-pos: hadisonpark@kimberley.co.za

     

    Geleë in ‘n rustige, veilige woonbuurt.

  • Jungnickel Gastehuis


    Parkstraat 12
    Belgravia
    Kimberley 8301

    Enkel: R390.00
    Dubbel: R590.00
    Familie: R680.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 832 5630
    F: 086 546 5640
    E-pos: jungnickel@mweb.co.za
    Webblad: www.jungnickel.co.za

     

    Ons kamers is luuks met DSTV, lugversorging, yskassies, koffie en tee skinkborde, stoepe, veilige parkering.
    Ons is ook naby die feesterrein geleë en 5 restaurante en die sakekern.

  • Kalahari Lodge


    H/v Landbou en Memorialweg
    Kimberley 8301

    Enkel: R650.00
    Dubble: R650.00

    Ontbyt: Uitgesluit

    T: 053 831 5085
    F: 053 831 2353
    E-pos: kalaharilodge@kimberley.co.za
    Webblad: www.kalaharilodge.co.za

    Ons kamers is luuks met DSTV, A’La Carte kamerdiens en kroeg.
    Ons is ongeveer 4km vanaf die feesterrein.

  • Royl Court Gastehuis


    Steenberglaan 10
    Royldene
    Kimberley 8301

    Enkel: R530.00
    Dubbel: R690.00

    Ontbyt: Ingesluit

    S: 082 564 9343
    F: 053 832 1386
    Webblad: www.roylcourt.co.za

    Ons kamers is gerieflik met ‘n yskas, mikrogolf, TV en lugreëling. Ons is ook langs die Noordkaap Mall geleë en binne 2km van die feesterrein.

  • The Kimberley Club
    Boutique Hotel


    Curreystraat 35
    SSK
    Kimberley 8301

    Enkel: R942.50
    Dubbel: R1225.00

    Ontbyt: Ingesluit

    T: 053 832 4224
    F: 053 832 4226
    E-pos: info@kimberleyclub.co.za
    Webblad: www.kimberleyclub.co.za

    Ons kamers het DSTV, lugreëling, enkel of dubbelbeddens met ‘n stort of bad.
    Ons is ook baie naby die feesterrein geleë; binne loopafstand.

  • Uitzicht Gastehuis


    Uitzichtlaan 9
    Roylglen
    Kimberley 8301

    Enkel: R580.00
    Dubbel: R750.00

    Ontbyt: Ingesluit

    S: 082 810 5222
    F: 086 506 1995
    E-pos: uitzicht@vodamail.co.za
    Webblad: www.uitzichtguesthouse.co.za

    Ons kamers is gerieflik met lugversorging, DSTV en gratis WiFi.
    Ons is ook naby die feesterrein geleë - ±3km.

  • Welgewandel Gastehuis

    AA Gradering: Highly Recommended

    Nooitgedachtstraat 5
    Kimberley 8301

    Enkel: R420.00
    Dubbel: R530.00

    Ontbyt: Uitgesluit
    R65.00 per persoon

    T: 053 832 0468
    F: 053 832 0468
    S: 084 840 1174
    E-pos: welgewandel@gmail.com
    Webblad: www.welgewandel.co.za

    Ons kamers is gerieflik met koningingrootte beddens en elektriese komberse,borrel baddens, stort, lugverkoeling, DSTV, koffie, tee en beskuit in elke kamer. 

     

    Ons is om en by 2km vanaf die feesterrein, reg agter die Noord Kaap Mall.